Furnished room in a house
2 slaapkamer huis op n groot erf, naby aan die Lofsentrum. Eie slaapkamer met dubbelbed, kas en skryftafel. Die kamer kyk Noord en kry lekker son in die winter. Gedeelde badkamer, kombuis en sitkamer. Fibre internet, Netflix en DisneyPlus beskikbaar. Baie plek vir tuinmaak as jy lus het. Geen rook i...
About 1.2km from Fairview Golf Estate, Gordons Bay, Western Cape