This listing is no longer available.
Free to message
2
bedrooms
1
bathroom
Rent
R 4 000 per month
Bills
Included
Security deposit
R 4 000
About the room
2 slaapkamer huis op n groot erf, naby aan die Lofsentrum. Eie slaapkamer met dubbelbed, kas en skryftafel. Die kamer kyk Noord en kry lekker son in die winter. Gedeelde badkamer, kombuis en sitkamer. Fibre internet, Netflix en DisneyPlus beskikbaar. Baie plek vir tuinmaak as jy lus het. Geen rook in die huis nie asb.
About the roomies
Ek is ’n 41 jarige vrou wat hou van fietsry en DIY. Ek werk voltyds en meestal van die huis af. Ons deel ook die huis met my hond wat hou van eet, slaap en strand toe gaan.
Stephanie's verifications
Phone number
ZA
082 ∗∗∗ ∗∗∗∗