Skip to content
Theresa's room Theresa's room Theresa's room Theresa's room Theresa's room Theresa's room Theresa's room
Free to message

Theresa's room

Private room with shared bathroom
Rent
R 4 000 per month
Bills
Included
Security deposit
None
Property type
House
Room furnishing
Unfurnished
Preferred gender
Females
Parking available
Internet included
LGBTQ+ friendly

About the room

Opsoek na n afrikaans sprekende dame wat n vriendelike sagte persoonlikheid het. Iemand wat rustig is met sober gewoontes. Jy moet kan saam lewe met honde in die huis. Iemand wat verkieslik n poegie of bike ry. Betroubare persoon met goeie rekords as huurder.

About the roomies

Rustige stil mense, veral in die week. Almal werk. So ons hou nie van week gedrinkery en remoer nie. Honde is deel van die familie. So almal groot diere lief hebbers. Netjies en skoon. Geen drama

Contact Theresa