Unfurnished room in a house
Opsoek na n afrikaans sprekende dame of LGBTQ man om by ons aan te sluit. Moet netjies en skoon wees. Ons het twee groot honde in die huis. So moet lief wees vir diere. Gebruik van die hele huis is ingesluit. Huur is vir een persoon alleenlik. Daar is een parkering onder dak agter hekke vir jou voer...
Room near: Peerless Park North Peerless Park, Kraaifontein, Western Cape, Peerless Park, Kraaifontein, Western Cape, Peerless Park East, City of Cape Town, Western Cape, Peerless Park East, Kraaifontein, Western Cape & Peerless Park East Peerless Park, Kraaifontein, Western Cape.