Athlone Street, Parow, Western Cape
Furnished room in a condo
die wooneenheid is 200m van The Digs. Die kamer wat beskikbaar is, is baie ruim met ingeboude kaste. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, ketel, yskas en koskaste wat kan sluit. Kamer het basiese meubels.
Room near: Klipkop, City of Cape Town, Western Cape, Parowvallei, Parow, Western Cape, Avondale(Parrow), Parow, Western Cape, Klipkop, Western Cape & Plattekloof 2, Parow, Western Cape.