Jana
40 years · Female · Online teacher
Ek is still. Lag lekker saam. Hou nie noodwendig van partytjies nie. Raas nie. Is mal oor diere.Het nie veel van 'n social lewe op die oomblik nie agv abnormale werksure nie.Omdat ek aanlyn werk is ek so te sê meestal tuis.
Roommate looking in: Durbanville, Western Cape.