Philip
Male · 48 years · Chef
Looking in: Paarl, Western Cape.
Description
Ek is n Chef wat werk deur die dag,en nie aande nie.Ek ry fiets werk toe en terug,en is baie lief vir oefen.Ek het twee kinders op skool wat by hulle Mamma bly ook hier in Paarl. Ek drink en rook nie,en is Privaat,en easy going,en vriendelik.