Koning Street, Paarl, Western Cape
Unfurnished room in an apartment
Ek is opsoek na n flatmate in die Paarl. Dis n 3 slaapkamer woonstel in n kompleks , gelee 150m van Paarl Gim en so 100m van die optenhorst sentrum. Dis n baie sentrale woonstel. Al die kamers het aircon en huis kom met gordyne.
Room near: Groenvlei Noorder-Paarl, Paarl, Western Cape, Noorder-Paarl, Paarl, Western Cape, Northern Paarl Noorder-Paarl, Paarl, Western Cape, Northern Paarl, Paarl, Western Cape & Lemoenkloof, Paarl, Western Cape.