This listing is no longer available.
Free to message
Rent
R 4 500 per month
Bills
Included
Security deposit
R 4 500
About the room
Vol gemeubileerde kamer te huur vir ’n man in Mooikloof Ridge Estate🏠
Sluit in:
- Top Sekuriteit (Wagte, heinings, kodes by hekke, beperkte ingang ens.)
- Wifi
- Krag en water ingesluit
- Gemeenskaplike tuin en leef area
- Kamer word elke 2de week skoongemaak
- Wasgoed word elke 2 weke gewas
- Toegang tot gemeenskaplike swembad, tennis baan en muurbal baan
Klein kamer: R4500
Groot kamer: R5500
Adres: Mooikloof Ridge Estate, Mooikloof, Mooikloof Ridge, Pretoria, 0059
Kontak: Reinier Rabe
About the roomies
Slegs 2 mense in die huis. Ek is mal oor musiek, kosmaak en mense. Ek geniet tuinmaak en om Kerk toe te gaan. Ek studeer en werk gedurende die dag. Respekteer en hanteer ander soos jy hanteer sal wil word.
Reinier's verifications
Phone number
ZA
062 ∗∗∗ ∗∗∗∗