Free to message

Jeanett's room

Germiston, Gauteng 1401

Private room with shared bathroom
Rent
R 3 000 per month
Bills
Included
Security deposit
R 1 000
Property type
House
Room furnishing
Furnished
Preferred gender
Males
Available on
Now

About the room

Kamer beskikbaar vir enkel persoon wat in die Oos Rand werk. Huis is gemeubileerd met alle basiese benodighede. Trek slegs in met klere en linne. (dubbelbed). Huur sluit alles behalwe kos in, skoonmaak van die huis gedurende die week, jou was en strykgoed 2 keer per week, ons het parkering beskikbaar, daar is n swembad vir jou gebruik. Slegs kamer is privaat, die res van die huis word gedeel saam met 2 baie aangename mans. WhatsApp my gerus indien jy sou belangstel. Ons is naby al die winkelsentrum sovel as naby 2 snelwee.

About the roomies

2 Baie aangename mans, 1 Afrikaans en 1 Engels, 1 van die rommies werk skofte en is baie min tuis

Jeanett's verifications